Kleinmond: Eens wetteloos, nou gesogte vakansiebestemming

Dit was ’n ongenaakbare wêreld waar struikrowers, bannelinge en Khoisan hulle tuiste geroep het. Sowat meer as twee eeu gelede het die inwoners van die Kaapse kolonie geen benul gehad van die Overstrand-streek met sy magiese fynbos, uitgestrekte strande en die kronkelende Palmietrivier wat vanuit die berge in die see ingeloop het nie. Kleinmond en… Continue reading Kleinmond: Eens wetteloos, nou gesogte vakansiebestemming